Klastema - Lekkers (EDITABLE)
Hierdie klastema is beskikbaar in Afrikaans OF Engels. ** Bewerkbare PDF dokumente.
R 100.00
R 150.00
**Bewerkbare / Editable Produkte
**1. Deurkaart: 1 x A3
2. Verjaarsdagkaart: 12 x A4
3. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A3
4. Weerkaart: 3 x A3
5. Vlaggies: 18 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word)
**6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A3
7. Tema Prente: 6 x A3
**8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A3
9. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4
10. Raampie: 6 x A3 / A4
**11. Tafel Naamkaartjies: 6 x A4
**12. Bord Opskrifte: 4 x A3 / A4
- sluit nodige Fonts in.
Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.