Blom Horlosie

Hierdie produk is beskikbaar in: rooi | geel | blou | pers | pienk | oranje
R 20.00
*
Qty:
Print
Blom Horlosie om die gewone ou horlosie bietjie meer lewe te gee. Plak blomblare teen die muur en hang die horlosie bo-oor.

2 x A3 blaaie

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.